Die Jooste familie is baie na aan my hart! Tannie Truida het onlangs haar 70ste verjaarsdag gevier en was gelukkig genoeg om al 3 haar kinders by haar te hê!

Ek het dit vreeslik baie geniet om julle af te neem!

Geniet die foto's!

Liefde Nadene